Soos Bok van Blerk gese het "Ons vir jou Suid-Afrika", en Juanita gese het "Dis n vibe" en Dricus gese het "hulle weet nie wat ons weet nie". Jou taal. Jou mense. Jou HEMPIE.

Meer Informasie

Koerier

Ons koerier landwyd in Suid-Afrika deur "the courier guy" . Sodra ons jou pakkie uit gestuur het dan sal jy n ‘tracking link’ van hulle af ontvang.

Kontak ons op Whatapp/E-pos

Ons is op whatsapp beskikbaar by die volgende nommer- 073 691 9039. of E-pos ons by hempiessa@gmail.com

My klere pas nie. Wat nou?

Jy kan gerus jou klere terug stuur in ruil vir n ander grootte. Kontak ons op whatsapp 073 691 9039